Copyright © 2012 heyManie.co.za. Designed by Memory Creator

About Us | Terms and Conditions

Hey hey!  Welkom by heyManie - Cool Dudes . Ek hoop dat jy saam met my hierdie journey gaan geniet. Kyk gerus die videos, luister na die podcasts en chat lekker saam! Ek wil jou uitnooi om hier jou stuff, stories en idees hier  te deel en ons te help om ons cool dudes te help.  Check jou!


“Ek glo in die jongmense van Suid Afrika en dit is waarom ek 100% van my tyd spandeer om in julle lewens in te bou. Die toekoms is in ons jongmense se hande en dit is my gebed dat jy jouself in God sal vind en God in jouself.  Dankie dat jy bereid is om deel te wees van ‘n groter droom vir ons land en dat jy jouself wil verbreed en dieper delf in wie God jou gemaak het om te wees.  Ek weet hierdie site gaan jou help om ander te help! Enjoy!!!” – Manie

heyManie Media heyManie Media heyManie Media

Muscles

Almal van ons wil graag gesond wees en meeste  oefen om ons liggame so te hou. Ons doen baie moeite met ons lywe. Die vraag is:  doen ons soveel moeite ook met ons Gees? Hoe kan jy ook jou geestelike lewe oefen? Goeie vraag… hier is ‘n manier!

Shoppin

Om by die winkel uit te stap met ‘n vol kruideniers waentjie is ‘n groot voorreg. Ons dink nie eers daaraan dat ons elke dag meer as genoeg het om van te leef nie. Hier gaan jy iets hoor van God se hartklop vir mense wat swaar kry. Waardeer wat jy het…

Togetha

Vriende is soms die wonderlikste simpelste goed wat mens kan he! Kan nie saam hulle nie en kan verseker ook nie sonder hulle nie. Wat behels ware vriendskap? Verdiep jou vriendskappe en gesels met mekaar oor wat jy hier sien J

heyManie Podcast

Gaan check hier vir kort, lekker, real snippets oor life, love en God...

Podcast heyManie Media

Die-eet

Om  verskillde restaurante  en kosse te probeer is baie keer exciting.  Jy kan ook nie sommer elke ding eet wat voor jou neergesit word nie.  Hoe is jou geestelike diet? Kry jy die regte “kosse” in of eet jy geestelik verkeerd? Hier volg smaaklike insig oor jou geestelike diet.


heyManie Media

Die hair-do

Waar kan mens orals God se liefde wys? Op terreine wat ons nie dink nie. Wat is vir God belangrik? Al van belang is geloof wat deur liefde tot dade oorgaan. Kyk bietjie hier hoe jou haarstyl jou leefstyl kan verander…

Suurlemoen gemeente

Waarom sit ons in die kerk? Waarvoor het Jesus regtig aan die kruis gesterf? Jy gaan miskien iets anders sien en verstaan wat jou lewe in ‘n beter rigtig kan help. Suurlemoene is nie altyd so suur nie…