Onderwysers

Copyright © 2012 heyManie.co.za. Designed by Memory Creator

Welkom by heyManie.  Hierdie gedeelte van die webwerf is vir ouers, onderwysers  en almal wat werk met jongmense. ‘n Plek vir almal wat  passie het vir ons land se jeug.  Dankie dat jy genoeg omgee om op die webtuiste te wees. Ons wil jou graag uitnooi om hier jou insig en idees te deel en ons te help om ons jongmense te help.



‘n Oom van 84 het my eenkeer vertel wat die definisie van ouderdom is. “ Die dag as jou herinneringe meer word as jou drome – dis die dag wat jy oud word” het hy gese. My gebed vir jou is dat jy nooit oud sal word nie. Dat jy elke dag nuwe horisone sal raaksien en altyd die groter prentjie sal beleef. Dankie dat jy bly glo in ons jongmense en dat jy hier is om meer te leer en meer te gee.  Hoop hierdie site beteken iets vir jou! - Manie


Besprekings

Jy kan Manie Botha bespreek vir ‘n diens, jeugweek of kamp

Cool Dudes + Dudets

Gaan kyk gerus bietjie wat gaan aan in die jonges se lewe...

20 Somethings

Miskien is jy jonger as wat jy dink. Hier vind jy dalk net die inspirasie wat jy nodig het.

Wat is heyManie?

HeyManie is hier vir alle jongmense en almal wat ‘n hart het vir ons jongmense. Hier kan ons saam lag, saam huil en alles tussen-in terwyl ons leer om te leef - en dit ten volle!



meer

Inspirasie

As ouers, onderwysers en opvoeders het ons self ook nodig om geinspireer te word….



Hulpmiddels

Vind hier idees en verkry ‘n kreatiwiteitsinspuiting…


Manie Botha

Jy kan Manie Botha bespreek vir ‘n diens, jeugnaweek of kamp

Dankie aan ons borge:

Wysheid van die grysheid

Hierdie forum is daar vir almal. Hier help ons mekaar met moeilike vrae en deel sommer oulike goed wat ons raak geloop het…



HeyManie kanaal

Kom kyk gerus na my nuuste videos hier…



meer meer meer meer meer
Besprekings 20 Somethings Cool Dudes