Onderwysers

Copyright © 2012 heyManie.co.za. Designed by Memory Creator

Besprekings

Jy kan Manie Botha bespreek vir ‘n diens, jeugnaweek of kamp

Besprekings

Kleingroep Materiaal


Ons is altyd opsoek na iets wat ons vir onsself of ons vriende kan gebruik om  saam te gesels en mekaar te help om meer van God te leer en om mekaar nader aan Sy hart te trek. My gebed is dat hierdie reekse presies dit sal doen. Gaan kyk hierrond vir reekse om in vriende groepe, kleingroepe, VCSV kringe of kategese groepe of sommer net as familie te gebruik. Dis lekker jonk, relevant en real. Enjoy elke reeks!!! Mag jy  God in jou lewe vind en jou lewe in God!

10 Gebooie


Ons wil graag almal vry wees van wette en godsdiens! Vry om te lewe, vry om te wees!


Die 10 Gebooie - reeks gaan jou help om in God se vryheid vry te leef! 'n Vis is net vry in die water... net so is ons net vry binne God se liefdevolle raamwerk vir ons lewensreis. Hierdie reeks gaan vir jou nuwe lig gooi op God se Vaderhart vir ons!!!


Koste:

R350.00 vir 1 x DVD en 10 boekies

R150.00 vir 1 x DVD en 1 boekie

R20 per boekie


Posgeld UITGESLUIT.

heyLead


In die snel veranderende tye waarbinne opvoeders jongmense moet begelei raak dit al hoe meer noodsaaklik om hande te vat om die jeugleiers ten beste op te lei. Of dit nou is VRL tot kringleiers, van sport kaptein tot klasleier, van voor in die ry stap tot leier van hulself, elkeen het opleiding nodig.


Hierdie kursus gaan jou help om nie net jouself as opvoeder te verdiep in leierskap nie, maar ook elkeen wat deel is van die jongleiers se lewe en invloedskring. Hierdie kursus is vir elke onderwyser, opvoeder en jeugleier wat 'n verskil gaan maak in die lewe.


Koste:

REEKS in PROSES van verbetering en akkreditasie. Sal ASAP weer op die mark wees!


*Benodighede: Jenga speletjie, 100m tou, 3 Verskillende  gekleurde lens brille, strootjies, blinddoeke.

Bestellings


Aangesien kwaliteit en betroubaarheid van ons waardes is vra ons geduld om die bestellings so spoedig en korrek as moontlik aan jou te lewer.


Vul asb die vorm hieronder in vir ‘n bestelling.

QTY

10 Gebooie Werksboekies

QTY

heyLead Pakket

QTY

QTY

QTY


Listen to audio CAPTCHA