Onderwysers

Copyright © 2012 heyManie.co.za. Designed by Memory Creator

Grawe hier rond vir videos wat jou laat dink, lag, trane pik of selfs berge laat uitklim. Soek rond vir inspirasie vir personeel, klaskamer, sportspanne, besighede en ouers.

Video Inspirasie

Inspirasie aanhalings

“Om dood te gaan is geen kuns nie:

die slegste kry dit reg. Om te lewe is 'n kuns: die beste kry dit nie goed reg nie.”

~ C.J. Langenhoven


“If you're going through hell, keep going.”
 
~ Winston Churchill



“Hulle wat hul opvoeding in hul jeug verwaarloos,
Verloor die verlede en is dood vir die toekoms.”

~ Euripides




“Werk asof jy hondred jaar gaan word, bid asof jy more sal sterwe.”

~ Benjamin Franklin





“I don't believe you have to be better than everybody else. I believe you have to be better than you ever thought you could be.“

~ Ken Venturi






“Opportunity does not knock, it presents itself when you beat down the door.“
 
~ Kyle Chandler







“Ek is dikwels op my knieë gedryf deur die oorweldigende sekerheid dat ek nêrens elders het om heen te gaan nie. My eie wysheid, en die van die mense rondom my, het onvoldoende gelyk vir die dag.”

~ Abraham Lincoln